Nuutste Blogs

Carina Bester
Carina Bester
Cilleste van der Walt
Cilleste van der Walt

“Ek weet nie, kom ons Google dit”

Winter is nou behoorlik hier en net deur te luister in die gange by die werk kan jy hoor dit is weer die tyd van die jaar wat meeste mense griep of verkoue het. Dis ʼn hoes hier en ʼn … Continue reading

Nicolien Welthagen
Nicolien Welthagen
Inge Strydom
Inge Strydom

Onteieningswetgewing sal ons van ons regte as hardwerkende, belastingbetalende landburgers ontneem

                    Ek kyk gisteraand, tot my groot ontsteltenis, ʼn uitsending van Freek Robinson se Robinson Regstreeks op Kyknet. Tydens gisteraand se program het Robinson met Cornelius Janse van Rensburg van Afrisake … Continue reading

Carina Bester
Carina Bester
Ansie Janse van Rensburg
Ansie Janse van Rensburg

Ballade van die snuif Brigade

Dit bekruip jou soos `n onverwagse kuier van die skoonouers of `n geiser wat skielik deur die nag begin lek. Die krieweling in die keel, jou neus wat netnou nog jou eerste koppie boeretroos ingeadem het en die volgende oomblik … Continue reading

Nicolien Welthagen
Nicolien Welthagen

Bakhand,“dis julle skuld!”– die toekoms in.

Eugene se skrywe oor of Apartheid steeds blameer kan word vir vandag se politieke, sosiale en ekonomiese probleme, http://blog.solidariteit.co.za/waarvoor-kan-apartheid-blameer-word-waarvoor-nie/ het my laat dink aan die regering se “blameer geneigdheid” en die sielkundige impak wat hulle doelstellings op die mense het. Die … Continue reading

Eugene Brink
Eugene Brink

Waarvoor kan Apartheid blameer word? Waarvoor nie?

Die ou gesegde lui dat die geskiedenis nooit swart of wit is nie, maar deurspek met grys. Maar tog is dit ‘n baie ligter of donkerder skakering van grys afhangende van wie daaroor gepols word. Vir sommige was bose stelsels … Continue reading

Bladsy 1 van 24212345...102030...Laaste »