Hier is dit nou: Swart op wit.

Is misdaad in Suid-Afrika so eenvoudig soos swart op wit (verskoon die woordspeling), of is dit meer kompleks? Misdaad is misdaad en geweld ken geen kleur nie….blah blah blah. Hoe kan ons sê wat in daardie misdadiger se kop aangaan en wat sy eerlike motief is daardie oomblik wat hy by die plaashuis inbreek, die…

Die Afrikaner en sy flou ertjiesop

Die Afrikaner is ‘n goeie mens as hy homself hou aan dit wat hy sy voorvaders sou wou belowe. Maar ongelukkig verval ‘n volk se geloof ook maar seker soos kultuur met tyd doen. Die NG-kerk het byna 11 000 lede in die afgelope boekjaar met sy “verfrissende” uitgangspunte verloor, die doppers (dorpers) het almal…

Suid-Afrika se ingenieurskrisis en sy onhaalbare optimisme

Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling, het ʼn optimistiese teiken van 30 000 bykomende ingenieurs teen 2014 gestel. Prakties is dié teiken onhaalbaar; om ʼn ingenieursgraad te verwerf neem drie tot vier jaar, dit wil sê dat die meeste ingenieurs wat teen 2014 gaan gradueer reeds besig is om te studeer. Indien Patel ernstig is…

Bewyse dat “snorre” self ‘n kwota is

Die uwe mnr. Peter de Villiers, of ou snorre soos sy kritici hom graag noem, is nou amptelik ‘n kwota. Voor Saterdag se rugbywedstryd tussen die sak-en-as bokspan en die rooi bloeisels van Engeland het gerugte die ronde gedoen dat de Villiers sy afrigterspos kan kwyt wees indien die bokke hulself weer aan die verloor kant…

Iemand anders is altyd slegter af as jy

Elke mens kry net een wens, een kans om die wa deur die drif te trek, een leeftyd om nie net geskiedenis te maak nie maar ‘n toekoms ook, een venster van geleentheid om meer van jouself te verwag as wat ander mense ooit sou. As ek so in die verkeer vassit dan dink darem verskriklik baie oor die…

Wees versigtig wat jy dink

Ek is ‘n uitgesproke voorstander van die onderstelling dat jou gedagtes jou rigting en jou kwaliteit van lewe bepaal. Jan Alleman verskil seker, want dit is nie so eenvoudig nie. Maar enkeles waag dit werklik om die formule van vernuwende denke te probeer. Daar is talle wyshede in die Bybel opgesluit en daar is oneindig…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close