Sewe maniere om hoë bloeddruk sonder die gebruik van medikasie te beheer

Indien jy met hoë bloeddruk, ook bekend as hipertensie, gediagnoseer is, mag die gebruik van medikasie om jou bloeddruk af te bring, moontlik vir jou kommerwekkend wees.   ’n Mens se lewenstyl speel ’n belangrike rol in die behandeling van hoë bloeddruk.  As jy jou hoë bloeddruk suksesvol beheer deur ’n gesonde lewenstyl te handhaaf,…

Hoe beïnvloed die huidige ekonomiese klimaat jou mediese uitgawes?

Deur Lezaan van Veenhuyzen   Die koste van mediese dienste styg voortdurend en ons begrotings hou eenvoudig nie meer by nie. Die huidige ekonomiese klimaat plaas gehalte mediese sorg buite die bereik van die meeste Suid-Afrikaners. Volgens Statistiek SA het die verbuikersprysinflasiekoers van 6,2% na 7% geklim, wat beteken dat jy meer as gewoonlik moet…

Boelies by die skool

Enige vorm van afknouery is skadelik vir ’n kind se groei en ontwikkeling, omdat dit sielkundige gevolge het wat vir jare kan duur en ’n lae selfbeeld tot gevolg kan hê. Sommige kinders kan afknouery beter hanteer, maar vir ander verhoed dit dat hulle ’n normale lewe lei. Dis daarom uiters belangrik om afknouery aan…

Rio 2016: Laat die spele begin

Rio 2016: Laat die spele begin

Met die Olimpiese Spele wat op Vrydag 5 Augustus 2016 afskop, is dit tyd om op hoogte te kom van ’n paar besonderhede oor hierdie opwindende geleentheid. As ’n persoon wat in die mediese voordele van ‘n aktiewe leefstyl belangstel, behoort die Olimpiese Spele jou op die punt van jou stoel te hou en jou…

Hoeveel ure per dag bring jy op jou sitvlak deur?

Die gemiddelde Suid-Afrikaanse kantoorwerker sit daagliks vir meer as 10 ure lank by die kantoor. Tuis word nog meer tyd op ’n bank voor die TV of ’n stoel voor die rekenaar deurgebring. Dit veroorsaak gesondheidsprobleme wat nie omgekeer kan word bloot deur ’n gemiddelde daaglikse oefensessie van 30-60 minute te volg nie.   Wat…

Hoe vatbaar is ek vir borskanker?

Vier deurslaggewende vrae om jou risiko te bepaal.   Vraag 1: Is borskanker oorerflik? Ja en nee. Jy kan ’n beskadigde geen van jou ma of jou pa erf wat jou risiko vir kanker verhoog, maar ’n ongesonde leefstyl of blootstelling aan sekere chemikalieë en bestraling kan ook jou kanse vergroot.   Vraag 2: Het…

Petrol dalk hele jaar goedkoper

Deur Paul Joubert Die prys van petrol was tot dusver vanjaar in elke maand goedkoper as die ekwivalente maand van 2014. Dit is ʼn hoogs buitengewone toedrag van sake en is ook ten spyte daarvan dat die regering in April die belasting op petrol met die hoogste enkele bedrag ooit laat styg het.   Tot…

Formele arbeidsmark nie só benard in die tweede kwartaal nie

Deur Paul Joubert   Met die eerste oogopslag lyk dit asof die syfers oor indiensname in die formele sektor van die ekonomie wat Dinsdag deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is ʼn vreeslike daling van 161 000 poste oor die afgelope jaar toon. Die koerantopskrif in Woensdag se Business Day lui dan ook: “Job losses mount as economy…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close