Die Huffington onderrok sleep op die grond

Die Huffington onderrok sleep op die grond

Donderdag 13 April 2017 sal onthou word as die dag waarop die Huffington Post Suid-Afrika nie net sy onderrok laat uithang het nie, maar dit sommer heeltemal uitgetrek het, aan die brand gesteek het en rondgeswaai het terwyl hy deur die strate hardloop.   In ʼn blog op Huffington Post Suid-Afrika se webwerf, onder die…

Grondwethof is geen superheld

Grondwethof is geen superheld

Met die onlangse oorveeg wat Hoofregter Mogoeng Mogoeng vir Bathabile Dlamini, Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, oor die Sassa-gemors in die konstitusionele hof gegee het, is die grondwetlike hof se lofsangers weer aan die gang.   Die grondwethof word gesien as die laaste hoop en bastion vir die publiek. Die een instelling wat darem nog seker maak dat…

Is boere en hul probleme nie belangrik genoeg?

Is boere en hul probleme nie belangrik genoeg?

In 1998 waarsku President Nelson Mandela dat plaasaanvalle ernstige en onmiddellike aksie vereis. Dit is nou 20 jaar en duisende moorde later.   Die feit dat ons nou eers ʼn daadwerklike debat in die parlement daaroor het, is ʼn skande. Deur sy versuim om dit aan te spreek is die ANC se hande vol bloed….

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close