Die Solidariteit app is hier!

Solidariteit het ʼn opwindende nuwe omgewing betree met die bekendstelling van ons app in Januarie 2014. Die vakbond is met trots die eerste Suid-Afrikaanse vakbond met ʼn app waardeur lede deur hul handtoestelle, soos ʼn selfoon of tabletrekenaar maklike toegang tot direkte kontak met hul vakbond kry.   Die Solidariteit app is beskikbaar in Android-weergawe…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close