Waarom AfriForum Jeug nie aan die 17’th World Festival of Youth and Students deelneem nie

MEMORANDUM TO THE PRESIDENT OF THE WORLD FEDERATION OF DEMOCRATIC YOUTH, MR TIAGO VIEIRA  Dear Mr Vieira We present this memorandum to you to explain why AfriForum Youth has decided not to participate in the 17th World Festival of Youth and Students, as well as to bring certain of our concerns to your immediate attention…

Studente eis hul geld terug

Tweehonderd onderwysstudente by Tukkies is woedend omdat hulle almal teruggeroep is om een van hul eksamenvraestelle vir ’n tweede keer te skryf omdat een van Tukkies se personeellede drooggemaak het. Blykbaar het die personeellid die eksamenvraestel voor die datum van die eksamen op die internet gepubliseer.

Is dít wat Afrikaners is?

Een trotse DVD-versamelaar is ek! Ek het flieks, musiekkonserte, dokumentêre, seminare, die hele lot. Die nuutste DVD in my versameling het my egter vieslik ontstel. Dit is ’n Suid-Afrikaanse fliek met die naam Promised Land. Met goeie kamerawerk, kunstige kleurgebruik en ’n neulerige storielyn het die fliek verskeie internasionale toekennings ontvang. Om nie eens te…

Kom speel saam by die haatspraakstadion…

In die afgelope maand is vyf plaasboere in Limpopo vermoor.  Dit lyk ook asof die regering nie te erg bekommerd hieroor is nie, want in in dié provinsie is die opgradering van die Peter Mokaba sokkerstadion tans ’n groter prioriteit. Dit is nou die einste Peter Mokaba wat bekend geword het vir sy slagspreuk: “Kill…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close