Aftreefondshervorming: Geen rede om te bedank

Solidariteit ontvang gereeld navrae van mense wat onseker is oor die huidige proses van aftreefondshervorming. Sommige mense het reeds op grond van ongegronde gerugte ondeurdagte en impulsiewe besluite geneem, soos om onnodig uit hul werk te bedank uit vrees dat hul aftreegeld ontoeganklik gaan word. Solidariteit het daarom ʼn inligtingstuk wat die komende veranderinge verduidelik,…

Die gewoonte om te spaar

Ons het ʼn tyd gelede ʼn rubriek geskryf wat gehandel het oor die gewoonte om te spaar. Uit dieselfde boek, The Law of Success, geskryf deur Napoleon Hill, kom ʼn gedeelte wat handel oor geleenthede wat oor mense se pad kom en wat die gewoonte om te spaar kan aankweek. Hoewel die eerste uitgawe van…

Afgelê – hoe nou gemaak met finansies?

Deur Francois Smit   Solidariteit Finansiële Dienste was die afgelope tyd baie betrokke by Solidariteit-lede wat afleggings, hetsy vrywillig of nie, in die gesig staar en kom aanklop het vir advies oor die posisie waarin so ’n proses hulle kan plaas. Die gesprekke met die lede het my laat wonder oor die besigheidbeginsels van sommige…

Vanwaar die gate in my begroting?

In studentegeledere het ek gereeld gehoor: “Ek het al weer baie maand aan die einde van my geld oor.” Die rede daarvoor was gewoonlik swak beplanning. In Potchefstroom kon dit beteken dat jy moontlik in die eerste twee weke van die maand ses keer by Bourbon Street ’n draai gemaak het, met die gevolg dat…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close