Onwettige stropery: Genoeg is genoeg!

Diere liefhebbers regoor die land, ek inkluis, is vreesbevange oor die bedreigde spesies in ons land wat wreedaardig uitgewis word. Hoe sal die dilemma finaal opgelos word? Gewetenlose krimenele sal nie twee keer dink as hy ‘n olifant of ‘n renoster moet doodmaak vir ‘n vinnige miljoen rand nie. Die skade is geweldig en vorm…

Wat vrees jy?

‘n Onlangse studie van ‘n farmaseutiese maatskappy, Pharma Dynamics, het met navorsing getoon dat twee derdes van Suid-Afrikaanse tieners en volwassens ly aan FOMO (fear of missing out), die  vrees dat jy uitgesluit word van meer interessante bedrywighede as dít waarmee jy besig is.

Dans in Afrikaans

In ‘n land waar mense hulle eie musiekkeuse en ritme volg, is dit goed om te weet dat Afrikaans nog tops bly! Volgens  Beeld het Afrikaanse musiek die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die topvyf-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top-20 op RSG alles Afrikaans was. RSG se statistiek toon dat dit die eerste keer in…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close