Gryp die kans met ‘n studiebeurslening by Akademia!

Die Solidariteit Beweging se splinternuwe hoëronderwysinstelling, Akademia, het vandeesweek aangekondig dat daar 50 beurslenings aan Solidariteit-lede of hulle kinders beskikbaar gestel gaan word. Die tyd raak egter nou min om aansoek te doen vir hierdie lewensveranderende ervaring, en belangstellendes word aangemoedig om nou hierdie geleentheid aan te gryp.

Maak só gereed vir die werkplek

Matrikulante wat kies om direk na skool die harde wêreld van werk aan te durf, moet hulself staal, want arbeidsopnamevlakke van matrikulante wat direk na skool werk kry, beloop skaars 30%, en dan verlaag die tekort aan werklik bruikbare vaardighede skoolverlaters se indiensneembaarheid boonop. In die geval van persone wat oor ʼn naskoolse kwalifikasie beskik,…

Webtuiste maak deur oop na geskiedenis

  Doodskampe is wat sommige dit genoem het. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog spook vandag nog by talle Suid-Afrikaners, en mense se fassinasie met die gebeure in hierdie kampe was reeds die rede vir die samestelling van tientalle boeke oor hierdie onderwerp. Belangstellendes kan skaars genoeg kry van hierdie bykans onuitputbare bron van geskiedenis. Waar…

Pendelhuwelike – daar is meer as wat ons dink…

Rykes doen dit, mense wat geen ander uitkoms het nie doen dit, sommiges doen dit vir veiligheid ander uit noodsaak of vir ‘n leefstyl. Terwyl een maat in die een stad werk, werk die ander honderde kilometers verder in ‘n ander dorp of stad. As jy gelukkig is, het julle saam ‘n naweekhuis waar die…

“Daar is nie iets soos arm wittes”

Dit was met woede, skok en dan hartseer wat ek vanoggend se Beeld lees waarin Thabang Makwetla (adjunk minister van verdediging en militêre veterane) wat sê “Ek het nog nooit gehoor van wit mense wat behoeftig is nie. Inteendeel, daar is nie so iets nie.” In watter droomwêreld bly hy? Hy het duidelik nog nie…

Loer die aasvoël oor jou skouer?

Ek kan my soms verstom oor mense se maniere en dinge. Ek wens party keer dat ek onsigbaar kan wees en bloot sit en “menskyk” – iets soortgelyk aan voëlkyk of wildkyk – sodat ek mense van naderby kan ondersoek. Amper soos ‘n antropoloog wat in stilte observeer en bevindinge in ‘n klein boekie opskryf…

Wanneer Wolraad Woltemade skielik Voldemort word

Wat ‘n juweel! Ek het hierdie week die geleentheid gehad om met ‘n groepie Afrikaanse tieners as deel van ‘n vakansieprogram te werk. In die sessie wat ons groep aangebied het, het ons probeer om ‘n trots vir Afrikaans by hulle te kweek. Dit is afgeskop met ‘n regte egte Afrikaanse weergawe van die bordspeletjie…

Net nog ‘n gat in die pad

Die Gauteng LUR vir vervoer het toe mos gister aangekondig dat 31% van Gauteng se paaie in  ‘n swak tot baie swak toestand is. Uit die meer as 4 200 km geteerde pad in die provinsie is net 9% in ‘n baie goeie toestand. Voorts is 27% in ‘n goeie toestand, 33% in ‘n gemiddelde…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close