Stadig met die blaam, Julius

Stadig met die blaam, Julius

Die EFF-leier, Julius Malema, het vandeesweek as deel van sy party se stemwerwingsveldtog besoek gebring aan Khayelitsha. Sommige van dié party se lede en ondersteuners het Malema letterlik om die hals geval terwyl hy deur die stofstraatjies van dié reuse- informele nedersetting buite Kaapstad al tussen sinkhuise en rommel deur geloop het. Hy het natuurlik…

Aflegging weens tegnologiese ontwikkeling - Hoe nou gemaak?

Aflegging weens tegnologiese ontwikkeling – Hoe nou gemaak?

’n Aflegging word oor die algemeen beskou as ʼn “geen fout-ontslag”. ’n Werknemer wat afgelê word, het dus niks verkeerd gedoen nie, maar sy of haar werkgewer moet weens die maatskappy se operasionele vereistes persone aflê.   Dit is egter vir enige werknemer belangrik om in ag te neem dat geen beroep of posisie van…

Foto: Netwerk24

Afrikaans, die gerieflike slaansak

Dit is vir my alles maar net te toevallig. Die EFF dreig dat hulle die Universiteit van Pretoria se hoofkampus onregeerbaar gaan maak as Afrikaans as onderrigtaal by die universiteit nie teen ʼn sekere datum afgeskaf word nie. Wat gebeur? Die bestuur van die universiteit swig skynbaar voor die brullende groep studente se eise.  …

Hofsaak moet verskil tussen rassisme en vryheid van spraak belig

Hofsaak moet verskil tussen rassisme en vryheid van spraak belig

Talle werknemers het die afgelope paar weke onder skoot gekom oor hul vermeende rassistiese uitlatings op sosiale media. Die meeste Suid-Afrikaners stem skynbaar saam dat sommige van die individue se uitlatings blatant rassisties was. Sommige meen weer dat van die uitlatings bloot ʼn rassistiese ondertoon gehad het. Verskeie vraagtekens hang egter oor die skorsing van…

Die wit en swart van ons demokrasie

Die wit en swart van ons demokrasie

  “Let there be justice for all, let there be peace for all. Let there be work, bread, water and salt for all.” Dié aanhaling staan swart op wit, in deftige skrif teen die muur van die koffiewinkel by Konstitusieheuwel geskryf. Ek dink by myself dat hierdie woorde in skrille kontras staan met die harde…

Vyf wenke vir beginners in die werkplek

Die eerste dag van ʼn nuwe werk kan een van die opwindendste – of miskien mees stresvolle – dae van jou loopbaan wees. Verna Doyle gee in haar artikel “Planning my future: A strategy for a successful career”, wat op die webtuiste www.quintcareers.com gepubliseer is, die volgende wenke vir nuwelinge in die werkplek:   Wees…

Vyf dinge wat in jou CV móét wees

Met die stortvloed van verskillende CV-template wat mens met die klik van ’n muis op die internet kan kry, is dit soms moeilik om te bepaal wat werklik nodig is om jou CV bo die res te laat uitstaan. Is dit die gebruik van “slim” woorde, of dalk ʼn deftige lettertipe wat die kaf van…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close