Solidariteit se Beroepgesondheid en veiligheid afdeling op Internasionale platvorm in Duitsland.

Die 2014 Wêreld kongres vir Beroepgesondheid en veiligheid (BGV) is tussen 24-27 Augustus 2014 in Frankfurt, Duitsland gehou. Hierdie kongres wat elke 3 jaar gehou word is die grootste kongres ten opsigte van Beroepsgesondheid en Veiligheid ter wêreld. Elke drie jaar kom sowat 3500 BGV praktisyns van regoor die wêreld bymekaar om BGV tendense, beste…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close