Eieliefde

Wat is haat? Is haat wanneer jy iemand vloek? Is dit wanneer jy jou vir iemand vererg? Iemand wil vermoor? Iemand wil omry van woede? Iemand wil aanrand? Is haat regtig so eenvoudig? So óf wit óf swart?   Ja, die antwoord is eintlik regtig so eenvoudig. Haat is ‘n gebrek aan naasteliefde. As geskape…

Stil realiteit

Twee stil figure met geboë koppe langs ‘n hopie grond wat warm gebak word deur ‘n ongenaakbare Somer son. Die klein bossie blomme kon nie groter wees nie, want die kissie was te klein. Die seuntjie was te klein. Die seuntjie wat onder die hopie grond lê was te klein. En tog is hierdie hopie…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close