“Ek vóél die bloed van ʼn lewendige Beweging”

“Ek vóél die bloed van ʼn lewendige Beweging”

Hierdie stuk het begin as ʼn gewone opstel na induksie by Solidariteit. Maar ek sukkel om dit eenvoudig te hou, want wat ek as pas aangestelde werknemer van die Solidariteit Beweging ervaar het, is iets heeltemal buitengewoons.   Om net bietjie agtergrond te gee: ek is ʼn joernalis wat geleer is om objektief na alles…

Ek verstaan

Ek verstaan

Mamma – die betekenis van die woord het ek eers onlangs geleer. Mamma, my mamma, jy is nou al baie lank weg… Maar ek moet vir die eerste keer vir jou sê: “Ek verstaan…” Ek verstaan… Ek verstaan vandag, so op die vooraand van nog ʼn Moedersdag, jou opwinding toe jy jare gelede gehoor het…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close