Los die retoriek – Besigheid is wen-wen

Los die retoriek – Besigheid is wen-wen

Die politieke klimaat in Suid-Afrika is bykans nog altyd een wat hoogs skepties is oor die rol van privaatmaatskappye in die ekonomie. Die oorweldigende meerderheid van mense (veral dié met politieke agendas) sien hierdie maatskappye as bose uitbuiters van beide hul kliente en veral hul werkers. Hierteenoor is daar mense wie privaatindustrie sien as ʼn…

Ter verdediging van erfgeld

Ter verdediging van erfgeld

Selfs onder mense wie die vryemark ondersteun is daar dikwels ʼn ongemaklike gevoel wat betref die rol van erfgeld. Dit maak immers sin dat wanneer ʼn sisteem voorhou dat mense volgens hul meriete beloon sal word dan is sulke onverdiende geld mos nie regverdigbaar nie. Daar is twee probleme met hierdie opvatting: eerstens, dit ignoreer…

Vryheid – Die belangrikste waarde vir enige samelewing

Vryheid – Die belangrikste waarde vir enige samelewing

Op 23 Maart 1775 in Virginia, lewer Patrick Henry ʼn toespraak waarin hy sê: “give me liberty or give me death.” Die gevolg is dat die VSA tot vandag toe nog die vryste land in die wêreld is. As ek een ding in ons samelewing kon verander dan sou dit wees om meer vryheid te…

Jacob Zuma ...Pres ANC @  presso  22 Sept announcing Mbeki"s successor ....pics Russell Roberts

Kan sosialisme/kommunisme dalk in SA werk?

Miskien as dit nie vir sekere individue in die wêreld se geskiedenis was nie, dan sou ideologieë soos sosialisme en kommunisme dalk juis perfek gewerk en die utopie geskep het wat dit belowe. Haal net vir Joseph Stalin uit die Sowjetunie dan sou die staat al die mense se drome laat waar word. So ook…

Ek hou nie van die armes nie

Ek hou nie van die armes nie

Ek kan nie al een wees wat so voel nie. Ek het nou al net mooi genoeg gehad van die armmoediges in Suid-Afrika. Elke keer as ek by ʼn verkeerslig stilhou dan sien ek weer een. Dit grief my eintlik geweldig. Die ergste van alles is ons sit hier met ʼn regering wie verskriklik lief…

My grootste kritiek op die regering

My grootste kritiek op die regering

Is dit net ek of doen die ANC darem verskriklik baie vir ons land? Nee, regtig. Ek dink hul grootste probleem is dat hul net te veel take verrig, of eerder hulle poog om hopeloos te veel te doen. Ons weet dat die werklikheid nie altyd by die ambisie uitkom nie. Professor Chris Malikane, adviseur…

Hoe kry hierdie mense so my gedagtes gelees?

Hoe kry hierdie mense so my gedagtes gelees?

Dit is ongelukkig ʼn taamlik algemene ervaring vir wit mans om beskuldig te word van rassisme, seksisme, homofobie of enige ander vorm van diskriminasie. Die skrikwekkende tendens is egter dat hierdie sonder enige gegewens kan geskied. Die ou regsbeginsel dat die beweerder moet bewys het oënskynlik heeltemal weggeval. Die nuwe prosedure is dat iemand aantygings…

Open bible and ribbon bookmark.

Regstellende aksie en die Bybel

“Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat.”   Ons almal ken daardie gedeelte in Eksodus 20:5 en dit word dikwels gebruik om sekere beleide soos regstellende aksie te regverdig. Tog, moet mens die beroemde woorde van Shakespeare se Merchant of…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close