
Nóg 'n regstelskok – beskikbare vaardighede mag nie meer tel nie
Nuus - 07 Maart 2011
In nog 'n radikale wysiging aan die regstellendeaksie-wetgewing stel die departement van arbeid voor dat die beskikbaarheid van vaardighede…
Deur Dr. Dirk Hermann