Nuus -

Bevolkingswerklikhede en opsies vir Selfbeskikking

 

Selfbeskikking is 'n mooi woord. Trouens die woord alleen kan jou visie wees. Daar is baie gepraat op die blog oor Selfbeskikking.  As mens na 'n kaart van Suid-Afrika kyk is die prentjie taamlik swart.  Die landskaart is 2001, dis die nuutste data en het verder negatief uit 'n Afrikaner oogpunt ontwikkel wat die  Wes-Kaap betref.

In die jonger ouderdomsgroepe, het die swart bevolking, vanweë 'n hoër aanwaskoers, 'n bogemiddelde aandeel, terwyl die swart bevolking weer weens korter lewensverwagting 'n ondergemiddelde aandeel onder die ouer garde het.

 Kyk mens na die profiele volgens ras dan is daar minder wit jongmense as die ouer garde.  Die vraag onstaan dus: Wat gaan die invloed van hierdie werklikhede wees, en watter oorblywende opsies is daar vir Selfbeskikking?

Die wit bevolking het 'n baie ondergemiddelde persentasie mense jonger as 20 en 'n baie bogemiddelde persentasie mense ouer as 64. In die wit bevolking is ongeveer die helfte van die bevolking ouer as 40, terwyl dit by die algehele bevolking maar ongeveer 25% is.

Lees ook aanbieding:‘n Projeksie van die Suid-Afrikaanse bevolking van 2001 tot 2021

Die vrae oor Selfbeskikking is:

  1. Waar moet dit wees?
  2. Hoe moet dit uitgevoer word?

Lees ook:
Die praktiese haalbaarheid van eksterne Afrikaner-selfbeskikking
Afrikanerselfbeskikking en -afskeiding binne die konteks van die internasionale reg
The independence of Kosovo and the links with South Africa

  •  
  •  
  •  
  •  
Reint Deur Reint


Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close