Solidariteit Blog
Nuus -

Een dag in 'n wit plakkerskamp

 

Fotograaf: Willem De Lange

 

Mense praat baie oor wit-armoede. Solidariteit is uitgesproke oor die kwessie. Solidariteit se Helpende Hand samel kos in om die 600 000 arm-blankes te help voed. Helpende Hand het 'n Afrikaner armoede verslag saamgestel. 'n Foto-joernalis Willem de Lange het op versoek een dag spandeer in die Coronation kamp by Krugersdorp.  De Lange is een van Suid-Afrika se voorste sosiale dokumentêre fotograwe. Dokumentêre fotografie is  die oorreding om verandering te demonstreer. Dit het ‘n meer menslike inslag en raak die emosies van die kyker. Kyk hier na van sy vorige werk oor ander onderwerpe.

As jou emosies geraak is deur die foto’s los jou kommentaar.

  • 3
  •  
  •  
Reint Deur Reint


Back to top