Ekonomie

Daar is reeds ʼn resessie in Suid-Afrika

Daar is reeds ʼn resessie in Suid-Afrika

Deur Paul Joubert   Daar word gedurig in die Suid-Afrikaanse media berig oor die bedreiging van ʼn ekonomiese resessie, en hoe dit hopelik vermy kan word. Die ongelukkige waarheid is egter dat die Suid-Afrikaanse ekonomie reeds minstens ʼn jaar lank in resessie is – weliswaar nie ʼn skielike resessie nie, maar dit maak dinge nie…

Daal petrolpryse altyd voor verkiesings?

Vir diegene wat nie verder wil lees nie: die antwoord op die vraag in die opskrif is eenvoudig “Nee, inteendeel!” Dit blyk egter uit internet-kommentaar dat talle mense van mening is dat die Suid-Afrikaanse regering petrolpryse kort voor ʼn verkiesing laer maak om sodoende meer steun vir die regerende party te werf, net om die…

Hoenders in die pekel

Deur Paul Joubert   Die hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging is weer die hoenders in. Hierdie keer nie oor “ingevoerde gemors” waarteen sy lede blykbaar nie kan meeding nie, maar nou oor regulasies wat keer dat meer as 15% pekelwater per gewig deel mag wees van gevrieste plaaslik geproduseerde hoenderstukke.   Twee maande gelede is…

Elektrisiteit – vraag en produksie is altyd gelyk

  Daar is die afgelope weke, met toenemende nuus dat dit met die ekonomie sleg gaan, weer baie gesê oor hoe Eskom se onvermoë om genoeg elektrisiteit te voorsien die ekonomie kniehalter. Daar word verwys na ʼn afname in elektrisiteitsproduksie deur Eskom in Januarie as ʼn bewys van hoe Eskom die ekonomie strem. In hierdie…

Kan hoenderboere dan nie met gemors meeding nie?

Lanklaas het die hoof van ʼn organisasie sy eie lede so ’n groot belediging gegee! Die hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging bepleit gedurig hoër invoerbelasting op hoendervleis om sy lede teen mededinging te “beskerm”. Op 2 Maart haal Landbou.com hom egter aan dat hy sê die hoendervleis wat vanuit die VSA en Europa na Suid-Afrika…

Hoe groot deel van die prys van petrol is belasting?

Hoe groot deel van die prys van petrol is belasting?

Mense sê dikwels dat die regering vir 70% of 80% van die prys van petrol verantwoordelik is – dat sonder die belasting daarop, petrol sommer R2 of R3 per liter sou kos. Ongelukkig is dit nie waar nie. Hierdie stellings word klaarblyklik gemaak sonder dat die moeite gedoen word om eenvoudig te gaan kyk na…

Highveld en die toekoms van werk

Highveld en die toekoms van werk

Die afgelope sowat 20 jaar is my werk ander mense se werk. In hierdie tyd het mense se werk deel van my en my gesin se lewens geword. My oudste was nog in graad 1 toe hy al vir kuiergaste gevra het of “hul werk darem nog veilig is”. Hy het ook baie sleg gevoel…

Vervalste geld is skadelik, maar regte geld?

Daar is op die oomblik nuusberigte oor vervalste Suid-Afrikaanse banknote, wat in Soweto versprei word. Die verdagtes maak blykbaar gebruik van ʼn drukmasjien in Hillbrow om die vals note te druk en verkoop dit dan teen ʼn afslagprys in Soweto eerder as om dit self te probeer spandeer.   Hierdie kwessie van vervalste geld is…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close