My Gesondheid

Slapende skoonheid

Jy moet die lekkende kraan in die badkamer regmaak, want die gedrup gaan jou gek maak, die bure se kind is bang vir die donker en slaap heelnag met die lig aan, en een of ander lugdiens het ʼn oggendvlug om 2:30. Jy weet dit alles want jy is heelnag wakker.   Die meeste mense…

Sorg vir jou lewer – dit kan jou lewe red

Jou lewer verrig meer as 500 funksies wat noodsaaklik is vir jou liggaam om optimaal te werk. Alles wat jy eet en drink, beweeg letterlik deur jou lewer, insluitend medisyne en chemiese middels. Die lewer is die tweedegrootste orgaan in die liggaam naas die vel. Dit is aan die regterkant van die liggaam onder die…

MPV-immunisering – noodsaaklike beskerming teen servikskanker

Die menspapilloomvirus of MPV is die hoofoorsaak van servikskanker – die tweede algemeenste tipe kanker naas borskanker by Suid-Afrikaanse vroue. Bykans 80% van die meer as 5 000 gevalle wat jaarliks aangemeld word, waarvan meer as 3 000 fataal is, word deur MPV veroorsaak. Internasionale en plaaslike navorsing het bewys dat die beste ouderdom vir MPV-inenting van…

Geestesgesondheid – nie net “alles in jou kop” nie

7 April 2017 is Wêreld Gesondheidsdag. Navorsing het bewys dat meer mense as ooit wêreldwyd aan geestesversteurings ly en daarom plaas die Wêreldgesondheidsorganisasie vanjaar die kollig op geestesgesondheid. Die vinnige pas en vele uitdagings waarmee die lewe ons konfronteer, eis soms hul tol in die vorm van geestesvermoeidheid, wat die meeste van ons kan verlig…

Bly regdeur die winter gesond

Baie Suid-Afrikaners vrees die kouer maande, want dit maak nie inbreuk op ons braaiweer nie, maar beteken ook dat die aaklige griepvirus ons olik gaan laat voel. Hier is ’n klompie maklike, begrotingsvriendelike wenke om jou te help om regdeur die winter gesond te bly. Kry ’n griepinspuiting ’n Griepinenting kan jou tot 90% beskerming…

Durf die winter sorgvry aan – kry ʼn griepinenting

Jy loop vir dae lank met ʼn  krapperigheid in jou keel en sê vir almal wat vra hoekom jy so hees is dis net die stof in die lug wat jou sinuskanale so bietjie irriteer. Jy sluk ’n  antihistamien en kry ’n goeie neussproei. Jou keel word seerder en jy koop suigtablette. Jy probeer die…

Maak detoksifisering jou gelukkiger, gesonder en mooier?

Die meeste leefstyltydskrifte en -webtuistes besing gedurig die lof van detoksifisering en elke keer as jy lees van ʼn bekende persoon wat blykbaar bestand is teen veroudering, is ’n gereelde detoksifiseringsprogram deel van sy of haar roetine. Sommige gesondheidskenners voeg ook hul stemme by dié koor en beweer dat ʼn goeie detoksifiseringsessie jou nie net…

Sunrise Monster blog 2 Energie vir ’n suksesvolle wedloop – Voedingswenke aan jou gebring deur Medihelp en Montagu Dried Fruit and Nuts

  Jy’t geoefen soos ’n kampioen en jou liggaam is sterk en reg om die groot wedloop aan te pak. Nou moet jy net sorg dat jy deurlopend gesonde energie aan jou liggaam voorsien sodat jy die pas kan volhou. Hier is ’n paar maklike, lekker voedingswenke wat jy draf-draf kan probeer. Proteïen en vet…

Top

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close