Nuus -

Loftus vir Jesus – Twee

 

Dit staan nog nie groot in die koerante nie. Daar gaan weer 'n Loftus vir Jesus gehou word. Die datum is 11 Junie 2011. Angus Buchan sal weer die prediker wees. Die geleentheid is deel van 'n groter inisiatief wat Buchan oor die land organiseer wat genoem word SA 4 Jesus. Dit behels dat agt stadions oor Suid-Afrika ingespan gaan word in die veldtog. Die eerste Loftus vir Jesus het gesien dat Loftus Versteld stampvol was die dag.   Buchan het ook die gewilde Mighty Men byeenkomste gereël .

  •  
  •  
  •  
Reint Deur Reint


Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close